Sommige al in strate van goud
Deur Jan SwartsMaandag, Junie 14, 2021 06:11 Jan Swarts ~ Foto Verskaf VANDAG voel ek soos ’n vreemdeling, want dis asof ek die enigste ou is wat nie oppie beat van “Jerusalema” kan lyfswaai nie. Dis asof ek deesdae in die lawaaierige dorpie Babilon woon, waar net verwarring heers. Oppie hoek van die straat word daar deesdae ’n “nuwe” evangelie verkondig. Suster Bekka sing ’n vals deuntjie: “Alle ou dinge het verbygegaan en alles het nuut geword.” Die straatnaam is eintlik die enigste ding wat nie verander het nie. K...
Source: son.co.za