Vimarsana
Biggest News Aggregation in the World

Page 4 - While Namibia News Today : Breaking News, Live Updates & Top Stories | Vimarsana

Stay updated with breaking news from While Namibia. Get real-time updates on events, politics, business, and more. Visit us for reliable news and exclusive interviews.

Top News In While Namibia Today - Breaking & Trending Today

Nam takes stand on safe workplace - Ekonomie - Vimarsana News

Nam takes stand on safe workplace - Ekonomie

28 June 2021 | Ekonomie Geneva – Namibia is one of only six of the International Labour Organisation's 187 member countries which have ratified a treaty against violence and harassment in the workplace two years after it was agreed, the UN body has said. Voted through by a huge majority at the ILO, which brings together governments, employers and trade unions from its member states, the Violence and Harassment Convention has so far been approved in Argentina, Ecuador, Fiji, Namibia, Somalia and Uruguay. The agreement came into force on Friday, two years after the ILO vote. "I urge countries...

Namibië rol moue op - Gesondheid - Republikein - Vimarsana News

Namibië rol moue op - Gesondheid - Republikein

28 June 2021 | Gesondheid Ronelle Rademeyer – Terwyl Namibië onder Covid-19 steier, die dodetal skerp styg en die getal aktiewe gevalle eksponensieel toeneem, rol al meer mense mou op en maak hul harte en beursies oop. Die nood lê in suurstof – vir hospitale, maar ook vir mense wat tuis verpleeg word. In die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste se Covid-19-verslae vir 25 en 26 Junie, is 95 nuwe sterftes aangekondig terwyl 3 435 nuwe gevalle aangemeld is. Dit sluit nie sterftes in wat sedert Vrydag voorgekom het nie. Teen druktyd het die ministerie nog nie 27 Junie se versl...

Elke asemteug 'n stryd - Gesondheid - Vimarsana News

Elke asemteug 'n stryd - Gesondheid

28 June 2021 | Gesondheid Henriette Lamprecht – Dis die konstante geluid van suurstof wat verbete asem pomp, wat bybly as jy die persoonlike beskermende toerusting (PPE’s), masker en handskoene in ’n bondel afstroop en buite in die son diep asemteue intrek. Want jy kan. Erger as die vrees vir die virus wat families uitmekaar skeur en geliefdes steel, is dat jy iemand gaan herken in een van die beddens langs ventilators en suurstofmasjiene wat konstant raas vir elke bietjie asem. Onder die 56 pasiënte, post-Covid ingesluit, is meer as twee hande vol wat die “wondermiddel” ivermekt...

Gemeenskap maak harte oop - Gemeenskap - Vimarsana News

Gemeenskap maak harte oop - Gemeenskap

Yandi du Plessis Die NG-kerk op Otjiwarongo het onlangs 'n inisiatief van stapel gestuur om Covid-19-pasiënte in dié dorp wat tuis moet isoleer en hulp nodig het, van maaltye te voorsien. Me. Chris-Mari Giani, een van die vrywilligers, vertel die projek het tot stand gekom ná 'n gesprek oor vroue wat siek is en die man wat dan soms sukkel om te kook, óf albei wat siek is en sukkel om vir die kroos te sorg, “om nie eens te praat van aanlyn onderrig wat op datum moet bly nie”. “In ons plaaslike winkel voor die vleisrak, moedeloos oor die nood om my, bel ek toe die dominee en noem dat ...

Saak van verkragting teen pastoor uitgestel - Howe - Vimarsana News

Saak van verkragting teen pastoor uitgestel - Howe

28 June 2021 | Howe Augetto Graig – Die saak teen pastoor Joe Diergaardt, voorheen van die Rynse Evangeliese Lutherse Kerk in Namibië (RELK) in Khomasdal, waarin hy tereg staan op klagte van die verkragting van vier minderjarige seuns, is tot 20 Julie uitgestel. Volgens sy prokureur mnr. Garth Joseph sal hy dan ’n voorlopige pleitverduideliking indien. “Natuurlik sal hy onskuldig pleit. Ons verwerp daardie goed. Ons ontken dit heeltemal,” het Joseph Vrydag by die landdroshof in Katutura gesê. Hy verwag ook die staat sal in Julie vra dat die saak na ’n hoër hof verskuif word; da...