Vigilantes hard geslaan
VERMOOR: Die vasgebinde lyke van ses mans lê in 2014 op die vlakte. ~ Peter Abrahams DIE Wes-Kaapse hooggeregshof het 14 mans van Kraaifontein byna 2 000 jaar tronkstraf opgelê nadat hulle skuldig bevind is op klagte van ontvoering, moord en sameswering om moord te pleeg. Die beskuldigdes het ses mans op 10 Desember 2014 in Wallacedene ontvoer. Die ses – Zola Gayiya, Emanuel Barnes, Sandile Ngxabela, Sakhele Ngxabela, Lulama Dunga en Mhla...
Source: son.co.za