Kort en kragtig na top 300 in die wêreld - Potchefstroom Herald
Suzanie Pretorius is ân tennisspeler om dop te hou. Die NWU/Riaan Venter Tennisakademie (RVTA) is nog altyd bekend dat hulle jong tennistalent in diamante slyp. Die nuutste voorbeeld hiervan is die 17-jarige Suzanie Pretorius, wat die afgelope jaar drie internasionale toernooie gewen het en van 1 000ste in die wêreld na nommer 315 in die wêreld geskuif het. Hierdie meteoriese skuif is danksy harde doelgerigte werk op die tennisbaan waar sy die afgelope ses maande as ân voltydse...
Source: potchefstroomherald.co.za