Vimarsana
Biggest News Aggregation in the World

Axle Presenter News Today : Breaking News, Live Updates & Top Stories | Vimarsana

Stay updated with breaking news from Axle Presenter. Get real-time updates on events, politics, business, and more. Visit us for reliable news and exclusive interviews.

Top News In Axle Presenter Today - Breaking & Trending Today

Mamre se mense aanlyn vermaak - Vimarsana News

Mamre se mense aanlyn vermaak

Deur  Clyde Adams-VisterSaterdag, Julie 10, 2021 09:00 AANBIEDER: Patwill Titus, aanbieder van die kookprogram wat ook mense se stories vertel.  ~  MAMRE. – ’n Paar patriotiese gemeenskapslede hier het dit op hulself geneem om hul gemeenskap tydens die lockdown aanlyn te vermaak. Reeds in 2018 het Morgan Sambaba en sy gesin Sambaba Family Ministries (SFM) in die lewe geroep. Die aanvanklike konsep was om families en organisasies agter die skerms by te staan met uitdagings wat hulle in die gesig staar. Toe kom Covid-19 en skuif almal se pl...

Source: son.co.za