What's happening in the Helderberg?
Strand: Die Hottentots Holland-tak van die Vroue Landbouvereniging (VLV) se maandelikse vergaderings skop vanjaar met ’n gesellige byeenkoms om 09:30 in die Strand-Noord se onthaalsaal af. Belangstellings soos kookkuns, blomme, naaldwerk en hand/kuns