Vimarsana
Biggest News Aggregation in the World

Full Primary School Second News Today : Breaking News, Live Updates & Top Stories | Vimarsana

Stay updated with breaking news from Full Primary School Second. Get real-time updates on events, politics, business, and more. Visit us for reliable news and exclusive interviews.

Top News In Full Primary School Second Today - Breaking & Trending Today

Leerders blink uit | Die Son - Vimarsana News

Leerders blink uit | Die Son

Ira Blanckenberg, eienaar van Dramaweb SA, sê: “Die akteurs kon uitblink ten spyte van die huidige Covid-19-pandemie. Hulle is aanlyn deur honderde kennisse, vriende en familielede ondersteun, iets wat wonderlik was om te aanskou en te beleef. “Ons is ongelooflik trots op die gehalte van die deelnemers, en dankbaar vir die ondersteuning van heinde en ver. Om ’n verskil in jong akteurs se lewens te maak beteken vir ons alles.” As jy dit misgeloop het, kyk die finaal op Dramaweb SA se Facebook-blad. Die wenners is: Afrikaans gr. RR tot gr. 1 Wenner: Anje Moolman, Laerskool Die Krans ...

Source: son.co.za