Vimarsana
Biggest News Aggregation in the World

Incite Any News Today : Breaking News, Live Updates & Top Stories | Vimarsana

Stay updated with breaking news from Incite Any. Get real-time updates on events, politics, business, and more. Visit us for reliable news and exclusive interviews.

Top News In Incite Any Today - Breaking & Trending Today

Taxi's gemaan om vrede te bewaar - Vimarsana News

Taxi's gemaan om vrede te bewaar

Deur  Anele MfazweWoensdag, Augustus 04, 2021 08:13 Pad toe! Die nasionale minister van vervoer, Fikile Mbalula, sê taxi’s moet weer soos normaal diens lewer.  ~ Foto’s: anele mfazwe DIE owerhede hoop dat ’n ooreenkoms wat deur taxi-verenigings bereik is, nou volhoubare vrede sal bring. Alle taxi-roetes behalwe die een tussen die Paarl en Bellville is gister oopgestel. Dis nadat die Cape Organisation for the Democratic Taxi Association (Codeta) en die Cape Amalgated Taxi Association (Cata) ooreengekom het om terug te keer werk ...

Source: son.co.za