Taxi's gemaan om vrede te bewaar
Deur Anele MfazweWoensdag, Augustus 04, 2021 08:13 Pad toe! Die nasionale minister van vervoer, Fikile Mbalula, sê taxiâs moet weer soos normaal diens lewer. ~ Fotoâs: anele mfazwe DIE owerhede hoop dat ’n ooreenkoms wat deur taxi-verenigings bereik is, nou volhoubare vrede sal bring. Alle taxi-roetes behalwe die een tussen die Paarl en Bellville is gister oopgestel. Dis nadat die Cape Organisation for the Democratic Taxi Association (Codeta) en die Cape Amalgated Taxi Association (Cata) ooreengekom het om terug te keer werk ...