Vimarsana
Biggest News Aggregation in the World

Local Authorities Namibia News Today : Breaking News, Live Updates & Top Stories | Vimarsana

Stay updated with breaking news from Local Authorities Namibia. Get real-time updates on events, politics, business, and more. Visit us for reliable news and exclusive interviews.

Top News In Local Authorities Namibia Today - Breaking & Trending Today

Namibia's construction sector still on mute - Ekonomie - Vimarsana News

Namibia's construction sector still on mute - Ekonomie

PHILLEPUS UUSIKU Land delivery was one of the challenges pointed out in the recently released First National Bank (FNB) residential property report. According to the report, for the first quarter of 2021, overall growth in land sales has continued to disappoint on the downside, reaching an annual growth of 4.4% from 85.5% recorded a year earlier. The worst performers in this regard were the central and southern regions, which registered contractions of 36.18% and 23.6% year-on-year, respectively. On the upside, the coastal and northern regions showed growth in land sales of 11.9% and 1.1% y...

Entstowwe beskerm wel teen variante - Gesondheid - Vimarsana News

Entstowwe beskerm wel teen variante - Gesondheid

21 July 2021 | Gesondheid Henriette Lamprecht – AstraZeneca en Sinopharm wat tans in Namibië as entstowwe teen Covid-19 beskikbaar is, is volgens data van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) effektief om mense teen hospitalisasie en sterftes as gevolg van die beta- en deltavariant van die Covid-virus te beskerm. Dit geld ook vir die Johnson & Johnson- entstof wat voor September in die land verwag word. Die uitvoerende direkteur van gesondheid en maatskaplike dienste, mnr. Ben Nangombe, verwys in die nuwe inentingsriglyne na die moontlikheid van die vorming van bloedklonte by die doseri...

Namibiese vermenging laat wêreld dans - Kuns En Vermaak - Vimarsana News

Namibiese vermenging laat wêreld dans - Kuns En Vermaak

Tanja Bause – ’n Herskepping van Selena Gomez se liedjie ‘It Ain’t Me’ deur drie jong Namibiese mans het soos ’n veldbrand op sosiale media versprei. Agter die nuwe weergawe van ‘It Ain’t Me’ (Amapiano Remix) sit Sebastiano !Gobs (17), ook bekend as DJ Abux! van Khorixas, Tuahangana Hangula (21) oftewel Soulking en Innocent Kalola (20) bekend as Innocent Boetie, beide van Oshakati. “Kan jy glo dat ons drie mekaar nog nooit ontmoet het nie? Ons het die vermenging (remix) met talle WhatsApps en e-posse gedoen,” het DJ Abux! in ’n onderhoud gesê. Soulking het met die ...

Windhoek kry 'n 'nuwe' inrykafee - Gemeenskap - Vimarsana News

Windhoek kry 'n 'nuwe' inrykafee - Gemeenskap

Windhoek kry 'n 'nuwe' inrykafee 21 July 2021 | Gemeenskap Yolanda Nel – Die inperkingmaatreëls het ‘n geweldige impak op veral restaurante en koffiehuise met die dat kliënte nie aansit-etes kan geniet nie, maar een restaurant het dié probleem met vlieënde vaandels oorbrug. By die bekende Joe’s Beerhouse kan jy steeds jou ete geniet, op hulle perseel, in die gemak van jou motor. Ja, ‘n yskoue goue en ‘n heerlike “schnitzel” is jou beskore, soos net Joe’s kan. Volgens die eienaar, me. Carol-Jean Rechter, is die inrykafee-konsep beslis niks nuut nie, maar dit trek kliënte. ...

LPM-leiers in hooggeregshof - Politiek - Vimarsana News

LPM-leiers in hooggeregshof - Politiek

21 July 2021 | Politiek Augetto Graig – Vandag sit ’n volle bank van die hooggeregshof insluitend hoofregter Peter Shivute, regter Dave Smuts en regter Theo Frank om te beslis oor die appèl ingedien namens die Landless People’s Movement (LPM) se parlementslede mnre. Bernardus Swartbooi en Henny Seibeb teen die Speaker van die Nasionale Vergadering, prof. Peter Katjavivi, se verbod op hul teenwoordigheid in die parlement. Die twee word toegang verbied sedert hul betrokkenheid by ’n omstrede voorval ná president Hage Geingob se jaarlikse staatsrede op 15 April. Die verhoor volg op g...