Babamoord: Ma loop hof
Deur Astrid Februarie Vrydag, Julie 30, 2021 07:30 AG MOEDER: Die jong mammie word daarvan verdink dat sy haar pap baba vermoor het. ~ iStock Images ’N JONG ma van Eersterivier loop tans hof vir die moord op haar babaseuntjie. Die naam van die ma – wat probleme met verstandelike gesondheid het – en enige ander getuie wat familie van die beskuldigde is, mag nie genoem word nie. Dít is om die identiteit van die beskuldigde se ouer seun te beskerm. Die babaseuntjie is op 26 September 2017 gebore en is net ’n paar weke later op 18 Ok...
Source: son.co.za