7 is skielik werkloos | Netwerk24
Vyf van die sewe werknemers van die Sonstraal Superette in Amanda Glen, wat hul werk kwyt is nadat die supermark verlede maand ná sowat 30 jaar uit die bloute sy deure gesluit het, het hulle nou tot die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitr
Source: netwerk24.com