Vimarsana
Biggest News Aggregation in the World

Page 9 - Wind Angle News Today : Breaking News, Live Updates & Top Stories | Vimarsana

Stay updated with breaking news from Wind Angle. Get real-time updates on events, politics, business, and more. Visit us for reliable news and exclusive interviews.

Top News In Wind Angle Today - Breaking & Trending Today

Namibiese vermenging laat wêreld dans - Kuns En Vermaak - Vimarsana News

Namibiese vermenging laat wêreld dans - Kuns En Vermaak

Tanja Bause – ’n Herskepping van Selena Gomez se liedjie ‘It Ain’t Me’ deur drie jong Namibiese mans het soos ’n veldbrand op sosiale media versprei. Agter die nuwe weergawe van ‘It Ain’t Me’ (Amapiano Remix) sit Sebastiano !Gobs (17), ook bekend as DJ Abux! van Khorixas, Tuahangana Hangula (21) oftewel Soulking en Innocent Kalola (20) bekend as Innocent Boetie, beide van Oshakati. “Kan jy glo dat ons drie mekaar nog nooit ontmoet het nie? Ons het die vermenging (remix) met talle WhatsApps en e-posse gedoen,” het DJ Abux! in ’n onderhoud gesê. Soulking het met die ...

Windhoek kry 'n 'nuwe' inrykafee - Gemeenskap - Vimarsana News

Windhoek kry 'n 'nuwe' inrykafee - Gemeenskap

Windhoek kry 'n 'nuwe' inrykafee 21 July 2021 | Gemeenskap Yolanda Nel – Die inperkingmaatreëls het ‘n geweldige impak op veral restaurante en koffiehuise met die dat kliënte nie aansit-etes kan geniet nie, maar een restaurant het dié probleem met vlieënde vaandels oorbrug. By die bekende Joe’s Beerhouse kan jy steeds jou ete geniet, op hulle perseel, in die gemak van jou motor. Ja, ‘n yskoue goue en ‘n heerlike “schnitzel” is jou beskore, soos net Joe’s kan. Volgens die eienaar, me. Carol-Jean Rechter, is die inrykafee-konsep beslis niks nuut nie, maar dit trek kliënte. ...

LPM-leiers in hooggeregshof - Politiek - Vimarsana News

LPM-leiers in hooggeregshof - Politiek

21 July 2021 | Politiek Augetto Graig – Vandag sit ’n volle bank van die hooggeregshof insluitend hoofregter Peter Shivute, regter Dave Smuts en regter Theo Frank om te beslis oor die appèl ingedien namens die Landless People’s Movement (LPM) se parlementslede mnre. Bernardus Swartbooi en Henny Seibeb teen die Speaker van die Nasionale Vergadering, prof. Peter Katjavivi, se verbod op hul teenwoordigheid in die parlement. Die twee word toegang verbied sedert hul betrokkenheid by ’n omstrede voorval ná president Hage Geingob se jaarlikse staatsrede op 15 April. Die verhoor volg op g...

Prof. Kerina mag nie in grafheiligdom van opperhoofde rus - Politiek - Vimarsana News

Prof. Kerina mag nie in grafheiligdom van opperhoofde rus - Politiek

8 ure gelede | Gesondheid Gister is 26 nuwe sterftes in ses distrikte aangeteken - Swakopmund het die hoogste aantal met sewe in totaal, gevolg deur Okakarara met ses (een... 13 ure gelede | Politiek Die Ovaherero Tradisionele Owerheid (OTA) het Saterdagaand 'n dringende hofaansoek in die hoërhof in Windhoek gebring om te verhoed dat prof. Mburumba Kerina (foto) Sondag... 1 dag gelede | Gesondheid Veertig nuwe sterftes in agt distrikte is Vrydag aangeteken, 11 het tuis gesterf. Die meeste was in die Okahandja-distrik en wel 11 (5 het tuis... 2 dae gelede | Gesondheid Donderdag (1 Julie) is 3...

Twee sterf in hoëspoed-ongeluk in Klein-Windhoek - Ongelukke - Vimarsana News

Twee sterf in hoëspoed-ongeluk in Klein-Windhoek - Ongelukke

6 ure gelede | Mense Ronelle Rademeyer - Een van Namibië se groot sakeleiers en ‘n steunpilaar in die samelewing, mnr. Nico Tromp, het in die vroeë oggendure Sondag die... 7 ure gelede | Omgewing 'n Aardbewing van 4,6 op die Richterskaal het om 05:55 Sondagoggend sowat 95 kilometer noordoos van Karasburg voorgekom.Berigte hieroor het op die webblad van die... 8 ure gelede | Ongelukke Die liggame van twee mans moes Saterdagnag uit die wrak van 'n verfrommende voertuig gesny word nadat hulle teen hoë spoed in Nelson Mandela-rylaan in... 1 dag gelede | Gesondheid Laboratoriums in Namibië h...