Gereelde misdaad kos snaar agt jaar
Deur Garnett WicombSaterdag, Julie 17, 2021 08:00 Lorenzo Matroos is vir agt jaar tronk toe gepos. ~ Foto ter illustrasie: Son OUDTSHOORN. – Vir ’n man van Thabo Mbeki Square blyk dit taboe te wees om hom nie skuldig te maak aan misdaad nie. Lorenzo Matroos (39) het 16 vorige veroordelings, meestal vir huisbraak. Hy is nou wéér skuldig bevind op sy gunsteling-crime en vir agt jaar mang toe gepos. Die hof het hom ook gewaarsku dat hy tot...
Source: son.co.za