Biggest News Aggregation in the World
📰 Her Brainchild News

Her Brainchild News Today

Fast, Ad-Free News Updates

Stay updated with breaking news from Her Brainchild. Real-time updates on events, politics, business and more.

Oliesoektog: Druk laai op teen Kanada, Namibië - Omgewing

24 June 2021 | Omgewing Ronelle Rademeyer - Die Kanadese regering is versoek om ’n omsigtigheidsondersoek te doen na Reconnaissance Energy Africa (ReconAfrica) se oliesoektog in die Kavango. ’n Eko-forensiese prokureursfirma in Johannesburg sê in ’n brief aan die Kanadese eerste minister, Justin Trudeau, die ministers verantwoordelik vir natuurlike hulpbronne, die omgewing en klimaatsverandering asook opposisieleiers dat dié Kanadese olie- en gas maatskappy internasionale ooreenkomste o...
University Of Namibia Ronelle Councils Meyer Namibia Environment Wind Angle Ronelle Councils Meyer The Canadian Cough You

Konsep van 'lewende museum' bevorder -

Konsep van lewende museum bevorder 24 June 2021 | Afgevaardigdes van die Europese Unie (EU) in Namibië, die Universiteit van Namibië (Unam) en die Goethe-Institut Namibia het onlangs n opleidingsessie aangebied vir personeellede van lewende museums van oraloor Namibië om algemene bestuurswenke uit te ruil en kennis te deel oor die bemarking van museums op sosialemediaplatforms. Die Goethe-Institut het met behulp van die Museumvereniging van Namibië (MAN) n vyf dag lange slypskool vir amp­...
University Of Namibia Ronelle Councils Meyer Wind Angle Ronelle Councils Meyer The Canadian Cough You Her Brainchild

Weefselmonsters dae later nooit getoets - Gesondheid

Weefselmonsters dae later nooit getoets 24 June 2021 | Gesondheid Henriette Lamprecht – Honderde weefselmonsters wat in Windhoek vir toetse vir Covid-19 na die Nampath-laboratorium in die hoofstad gestuur is, is dae later onaangeraak hier gevind. Dit nadat mense vir dae en selfs meer as ’n week op uitslae gewag het en personeel by die Nasionale Opleidingsentrum (NHTC) langs die Hage Geingob-kampus noodgedwonge ondersoek gaan instel het. Honderde mense stroom na die sentrum om getoets te wo...
University Of Namibia Ronelle Councils Meyer Wind Angle Ronelle Councils Meyer The Canadian Cough You Her Brainchild

'Ek bring 'n stukkie son saam' - Gemeenskap

“As jy siek is, bly tuis. Ek kan help,” sê Marian Laubscher. Die Hoes In Jou Huis-inisiatief is haar breinkind, waarmee sy diegene wat tuis moet isoleer weens Covid-19, se lewens wil vergemaklik. Met haar “Hilux-dienste” ry dié arbeidsterapeut oral in Windhoek rond, selfs in omliggende buite­wyke soos Elisenheim en Omeya, en help oral waar sy kan. Van n lysie met takies wat gedoen moet word; pakkies optel en aflaai; honde- of katkos aanry; kruideniersware koop of kospakkies bestel ...
University Of Namibia Ronelle Councils Meyer Wind Angle Ronelle Councils Meyer The Canadian Cough You Her Brainchild

Ligstraal van hoop - In Beeld - Republikein

Me. Marian Laubscher, n jong arbeidsterapeut, het onlangs die Hoes In Jou Huis-inisiatief van stapel gestuur, waarmee sy diegene wat weens Covid-19 tuis moet isoleer... 6 ure gelede | Weer WEERWAAK: Koue toestande word in die Suide oor die naweek verwag, met baie koue toestande wat volgende week verwag word.BINNELAND: Sonnig en matig tot warm... 6 ure gelede | Gemeenskap Yandi du Plessis“As jy siek is, bly tuis. Ek kan help,” sê Marian Laubscher. Die Hoes In Jou Huis-inisiatief is haar bre...
University Of Namibia Ronelle Councils Meyer Image Republican Wind Angle Ronelle Councils Meyer The Canadian Cough You

Stay Updated with Latest News

Get breaking news updates delivered to your inbox

Browse All News →

Explore More Categories

World News India News Business Technology Sports Entertainment Health Science