Taxi's gemaan om vrede te bewaar
Deur Anele MfazweWoensdag, Augustus 04, 2021 08:13 Pad toe! Die nasionale minister van vervoer, Fikile Mbalula, sê taxiâs moet weer soos normaal diens lewer. ~ Fotoâs: anele mfazwe DIE owerhede hoop dat ’n ooreenkoms wat deur taxi-verenigings bereik is, nou volhoubare vrede sal bring. Alle taxi-roetes behalwe die een tussen die Paarl en Bellville is gister oopgestel. Dis nadat die Cape Organisation for the Democratic Taxi Assoc...
Source: son.co.za