ЁЯУ░ Joe Diergaardt News
Joe Diergaardt News Today
Fast, Ad-Free News Updates
Stay updated with breaking news from Joe Diergaardt. Real-time updates on events, politics, business and more.
November 22, 2022
The trial of former pastor Joe Diergaardt will continue again on Thursday, 24 November, before magistrate Ingrid Unengu, who will set a new date to hear the accused's plea and...
June 28, 2021
28 June 2021 | Regering Mathias Haufiku en Jemima Beukes тАУ Die Ovaherero tradisionele owerheid (OTA) en die regering stamp koppe oor die begrafnis en begrafnisverrigtinge van hul wyle opperhoof, adv. Vekuii Rukoro, wat n week gelede oorlede is. Nadat die nuus oor sy dood vroeg verlede Vrydagoggend begin versprei het, was daar reeds informele besprekings onder die OTA-leiers oor die rouproses wat gevolg moes word en of Rukoro, wat aan Covid-19 dood is, ingevolge die huidige regulasies binne se...
June 28, 2021
28 June 2021 | Ekonomie Sofia Christensen - Africa is facing a vicious coronavirus resurgence, with unprecedented hospital admissions and fatalities pushing health facilities to the brink as the continent falls far behind in the global vaccination drive. With just under 5.3 million reported cases and around 139 000 deaths among its nearly 1.3 billion people, Africa is still the worlds least-affected continent after Oceania, according to an AFP tally. So far African nations have been spared disa...
June 28, 2021
28 June 2021 | Ekonomie Geneva тАУ Namibia is one of only six of the International Labour Organisations 187 member countries which have ratified a treaty against violence and harassment in the workplace two years after it was agreed, the UN body has said. Voted through by a huge majority at the ILO, which brings together governments, employers and trade unions from its member states, the Violence and Harassment Convention has so far been approved in Argentina, Ecuador, Fiji, Namibia, Somalia an...
June 28, 2021
28 June 2021 | Gesondheid Ronelle Rademeyer тАУ Terwyl Namibi├л onder Covid-19 steier, die dodetal skerp styg en die getal aktiewe gevalle eksponensieel toeneem, rol al meer mense mou op en maak hul harte en beursies oop. Die nood l├к in suurstof тАУ vir hospitale, maar ook vir mense wat tuis verpleeg word. In die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste se Covid-19-verslae vir 25 en 26 Junie, is 95 nuwe sterftes aangekondig terwyl 3 435 nuwe gevalle aangemeld is. Dit sluit nie sterft...
June 28, 2021
28 June 2021 | Gesondheid Henriette Lamprecht тАУ Dis die konstante geluid van suurstof wat verbete asem pomp, wat bybly as jy die persoonlike beskermende toerusting (PPEтАЩs), masker en handskoene in тАЩn bondel afstroop en buite in die son diep asemteue intrek. Want jy kan. Erger as die vrees vir die virus wat families uitmekaar skeur en geliefdes steel, is dat jy iemand gaan herken in een van die beddens langs ventilators en suurstofmasjiene wat konstant raas vir elke bietjie asem. Onder d...
June 28, 2021
Yandi du Plessis Die NG-kerk op Otjiwarongo het onlangs n inisiatief van stapel gestuur om Covid-19-pasi├лnte in di├й dorp wat tuis moet isoleer en hulp nodig het, van maaltye te voorsien. Me. Chris-Mari Giani, een van die vrywilligers, vertel die projek het tot stand gekom n├б n gesprek oor vroue wat siek is en die man wat dan soms sukkel om te kook, ├│f albei wat siek is en sukkel om vir die kroos te sorg, тАЬom nie eens te praat van aanlyn onderrig wat op datum moet bly nieтАЭ. тАЬIn ons pla...
June 28, 2021
28 June 2021 | Howe Augetto Graig тАУ Die saak teen pastoor Joe Diergaardt, voorheen van die Rynse Evangeliese Lutherse Kerk in Namibi├л (RELK) in Khomasdal, waarin hy tereg staan op klagte van die verkragting van vier minderjarige seuns, is tot 20 Julie uitgestel. Volgens sy prokureur mnr. Garth Joseph sal hy dan тАЩn voorlopige pleitverduideliking indien. тАЬNatuurlik sal hy onskuldig pleit. Ons verwerp daardie goed. Ons ontken dit heeltemal,тАЭ het Joseph Vrydag by die landdroshof in Katutu...