📰 Local Authorities Namibia News
Local Authorities Namibia News Today
Fast, Ad-Free News Updates
Stay updated with breaking news from Local Authorities Namibia. Real-time updates on events, politics, business and more.
July 21, 2021
PHILLEPUS UUSIKU Land delivery was one of the challenges pointed out in the recently released First National Bank (FNB) residential property report. According to the report, for the first quarter of 2021, overall growth in land sales has continued to disappoint on the downside, reaching an annual growth of 4.4% from 85.5% recorded a year earlier. The worst performers in this regard were the central and southern regions, which registered contractions of 36.18% and 23.6% year-on-year, respective...
July 21, 2021
21 July 2021 | Gesondheid Henriette Lamprecht – AstraZeneca en Sinopharm wat tans in Namibië as entstowwe teen Covid-19 beskikbaar is, is volgens data van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) effektief om mense teen hospitalisasie en sterftes as gevolg van die beta- en deltavariant van die Covid-virus te beskerm. Dit geld ook vir die Johnson & Johnson- entstof wat voor September in die land verwag word. Die uitvoerende direkteur van gesondheid en maatskaplike dienste, mnr. Ben Nangombe, v...
July 21, 2021
Tanja Bause – ’n Herskepping van Selena Gomez se liedjie ‘It Ain’t Me’ deur drie jong Namibiese mans het soos ’n veldbrand op sosiale media versprei. Agter die nuwe weergawe van ‘It Ain’t Me’ (Amapiano Remix) sit Sebastiano !Gobs (17), ook bekend as DJ Abux! van Khorixas, Tuahangana Hangula (21) oftewel Soulking en Innocent Kalola (20) bekend as Innocent Boetie, beide van Oshakati. “Kan jy glo dat ons drie mekaar nog nooit ontmoet het nie? Ons het die vermenging (remix) me...
July 21, 2021
Windhoek kry n nuwe inrykafee 21 July 2021 | Gemeenskap Yolanda Nel – Die inperkingmaatreëls het ‘n geweldige impak op veral restaurante en koffiehuise met die dat kliënte nie aansit-etes kan geniet nie, maar een restaurant het dié probleem met vlieënde vaandels oorbrug. By die bekende Joe’s Beerhouse kan jy steeds jou ete geniet, op hulle perseel, in die gemak van jou motor. Ja, ‘n yskoue goue en ‘n heerlike “schnitzel” is jou beskore, soos net Joe’s kan. Volgens die eienaa...
July 21, 2021
21 July 2021 | Politiek Augetto Graig – Vandag sit ’n volle bank van die hooggeregshof insluitend hoofregter Peter Shivute, regter Dave Smuts en regter Theo Frank om te beslis oor die appèl ingedien namens die Landless People’s Movement (LPM) se parlementslede mnre. Bernardus Swartbooi en Henny Seibeb teen die Speaker van die Nasionale Vergadering, prof. Peter Katjavivi, se verbod op hul teenwoordigheid in die parlement. Die twee word toegang verbied sedert hul betrokkenheid by ’n oms...