Mamre se mense aanlyn vermaak
Deur Clyde Adams-VisterSaterdag, Julie 10, 2021 09:00 AANBIEDER: Patwill Titus, aanbieder van die kookprogram wat ook mense se stories vertel. ~ MAMRE. – ’n Paar patriotiese gemeenskapslede hier het dit op hulself geneem om hul gemeenskap tydens die lockdown aanlyn te vermaak. Reeds in 2018 het Morgan Sambaba en sy gesin Sambaba Family Ministries (SFM) in die lewe geroep. Die aanvanklike konsep was om families en organisasies agter die s...
Source: son.co.za