Biggest News Aggregation in the World
📰 While Namibia News

Page 2 - While Namibia News Today

Fast, Ad-Free News Updates

Stay updated with breaking news from While Namibia. Real-time updates on events, politics, business and more.

Push to Share Experience, Lessons and Support of the Namibian International Energy Conference 2022 Evident in Ministers Rallying Around to Attend

Set to take place from April 20-22, 2022, in Windhoek, the fourth edition of the Namibia International Energy Conference (NIEC) represents the country’s official meeting place for the energy sector. In a recent push to share experiences, lessons learnt and support, top energy ministers from across the African continent have rallied around the conference, and […]
Equatorial Guinea Punta Europa Equatorial Guinea General Republic Of Nigeria Republic Of Zambia Timipre Sylva

Tradisionele begrafnis vir Rukoro - Regering

28 June 2021 | Regering Mathias Haufiku en Jemima Beukes – Die Ovaherero tradisionele owerheid (OTA) en die regering stamp koppe oor die begrafnis en begrafnisverrigtinge van hul wyle opperhoof, adv. Vekuii Rukoro, wat n week gelede oorlede is. Nadat die nuus oor sy dood vroeg verlede Vrydagoggend begin versprei het, was daar reeds informele besprekings onder die OTA-leiers oor die rouproses wat gevolg moes word en of Rukoro, wat aan Covid-19 dood is, ingevolge die huidige regulasies binne se...
Jemima Beukes Joe Diergaardt Ronelle Councils Meyer Gospel Lutheran Church Namibia While Namibia போது நமீபியா

'Brutal' third wave hits Africa as vaccination slows - Ekonomie

28 June 2021 | Ekonomie Sofia Christensen - Africa is facing a vicious coronavirus resurgence, with unprecedented hospital admissions and fatalities pushing health facilities to the brink as the continent falls far behind in the global vaccination drive. With just under 5.3 million reported cases and around 139 000 deaths among its nearly 1.3 billion people, Africa is still the worlds least-affected continent after Oceania, according to an AFP tally. So far African nations have been spared disa...
Jemima Beukes Joe Diergaardt Ronelle Councils Meyer Gospel Lutheran Church Namibia While Namibia போது நமீபியா

Stay Updated with Latest News

Get breaking news updates delivered to your inbox

Browse All News →

Nam takes stand on safe workplace - Ekonomie

28 June 2021 | Ekonomie Geneva – Namibia is one of only six of the International Labour Organisations 187 member countries which have ratified a treaty against violence and harassment in the workplace two years after it was agreed, the UN body has said. Voted through by a huge majority at the ILO, which brings together governments, employers and trade unions from its member states, the Violence and Harassment Convention has so far been approved in Argentina, Ecuador, Fiji, Namibia, Somalia an...
Jemima Beukes Joe Diergaardt Ronelle Councils Meyer Gospel Lutheran Church Namibia While Namibia போது நமீபியா

Namibië rol moue op - Gesondheid - Republikein

28 June 2021 | Gesondheid Ronelle Rademeyer – Terwyl Namibië onder Covid-19 steier, die dodetal skerp styg en die getal aktiewe gevalle eksponensieel toeneem, rol al meer mense mou op en maak hul harte en beursies oop. Die nood lê in suurstof – vir hospitale, maar ook vir mense wat tuis verpleeg word. In die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste se Covid-19-verslae vir 25 en 26 Junie, is 95 nuwe sterftes aangekondig terwyl 3 435 nuwe gevalle aangemeld is. Dit sluit nie sterft...
Jemima Beukes Joe Diergaardt Ronelle Councils Meyer Health Republican Gospel Lutheran Church Namibia While Namibia

Elke asemteug 'n stryd - Gesondheid

28 June 2021 | Gesondheid Henriette Lamprecht – Dis die konstante geluid van suurstof wat verbete asem pomp, wat bybly as jy die persoonlike beskermende toerusting (PPE’s), masker en handskoene in ’n bondel afstroop en buite in die son diep asemteue intrek. Want jy kan. Erger as die vrees vir die virus wat families uitmekaar skeur en geliefdes steel, is dat jy iemand gaan herken in een van die beddens langs ventilators en suurstofmasjiene wat konstant raas vir elke bietjie asem. Onder d...
Jemima Beukes Joe Diergaardt Ronelle Councils Meyer Gospel Lutheran Church Namibia While Namibia போது நமீபியா

Gemeenskap maak harte oop - Gemeenskap

Yandi du Plessis Die NG-kerk op Otjiwarongo het onlangs n inisiatief van stapel gestuur om Covid-19-pasiënte in dié dorp wat tuis moet isoleer en hulp nodig het, van maaltye te voorsien. Me. Chris-Mari Giani, een van die vrywilligers, vertel die projek het tot stand gekom ná n gesprek oor vroue wat siek is en die man wat dan soms sukkel om te kook, óf albei wat siek is en sukkel om vir die kroos te sorg, “om nie eens te praat van aanlyn onderrig wat op datum moet bly nie”. “In ons pla...
Jemima Beukes Joe Diergaardt Ronelle Councils Meyer Gospel Lutheran Church Namibia While Namibia போது நமீபியா

Saak van verkragting teen pastoor uitgestel - Howe

28 June 2021 | Howe Augetto Graig – Die saak teen pastoor Joe Diergaardt, voorheen van die Rynse Evangeliese Lutherse Kerk in Namibië (RELK) in Khomasdal, waarin hy tereg staan op klagte van die verkragting van vier minderjarige seuns, is tot 20 Julie uitgestel. Volgens sy prokureur mnr. Garth Joseph sal hy dan ’n voorlopige pleitverduideliking indien. “Natuurlik sal hy onskuldig pleit. Ons verwerp daardie goed. Ons ontken dit heeltemal,” het Joseph Vrydag by die landdroshof in Katutu...
Jemima Beukes Joe Diergaardt Ronelle Councils Meyer Gospel Lutheran Church Namibia While Namibia போது நமீபியா

Explore More Categories

World News India News Business Technology Sports Entertainment Health Science