vimarsana.com

Latest Breaking News On - இரத்தம் பரிமாற்றம் சேவை - Page 1 : vimarsana.com

Egpaar helder oordag aangeval - Misdaad

1 uur gelede | Gesondheid Maandag is volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) en die ministerie van gesondheid en maatskaplike se daaglikse situasieverslag oor die Covid-19-pandemie net 730 nuwe gevalle van Covid. 11 ure gelede | Gesondheid Tanja Bause – By die Gammams begraafplaas in Pionierspark word Covid-19-grafte nou gegrawe in die paadjie wat tussen die grafte en die grensdraad loop. Ook. 11 ure gelede | Afrika Ronelle Rademeyer – Vervoermaatskappye in Namibië het reeds inkomsteverliese van miljoene Namibiese dollar gely as gevolg van die geweldpleging in KwaZulu-Natal en Gauteng omdat hulle. 11 ure gelede | Weer WEERWAAK: Ryp word verwag in die //Kharas-, Hardap-, Khomas- en Omaheke-streke. Boere moet asseblief voorsorg tref.BINNELAND: Koue tot ysige weer in die Suide, sentrale binneland.

Namibia
Hardap
Khomas
Swakopmund
Erongo
Belgium
Oshakati
Oshana
Rehoboth
Omusati
Namibian

Begraafplaas uit sy nate - Gesondheid

14 July 2021 | Gesondheid Tanja Bause – By die Gammams begraafplaas in Pionierspark word Covid-19-grafte nou gegrawe in die paadjie wat tussen die grafte en die grensdraad loop. Ook die blombedding in die middel van die begraafplaas word nou gebruik om mense wat in die coronaviruspandemie dood is, ter ruste te lê. Intussen het mnr. Harold Akwenye, n woordvoerder vir die munisipaliteit, bevestig die krematorium is opnuut buite werking. “ n Waaier het op 4 Julie by die krematorium gebreek en dit is dus buite werking. Tegnikusse is tans druk besig om die probleem so vinnig as moontlik te probeer op te los,” het hy gesê.

Namibia
Hardap
Khomas
Swakopmund
Erongo
Belgium
Oshakati
Oshana
Rehoboth
Omusati
Namibian

Oproer lê invoere lam - Afrika - Republikein

14 July 2021 | Afrika Ronelle Rademeyer – Vervoermaatskappye in Namibië het reeds inkomsteverliese van miljoene Namibiese dollar gely as gevolg van die geweldpleging in KwaZulu-Natal en Gauteng omdat hulle nie verspreidingsentrums kan bereik om vrag te laai nie. “Verbruikers hier in Namibië gaan dit voel, want ons kan nie uitkom by die plekke waar ons moet vragte laai nie. Ons trek al by Dinsdag en ons lorries staan. Hoewel daar gelukkig nie van ons lorries aan die brand gesteek is nie, ly ons groot verliese.” Só het mnr. Stephan Terblanche, uitvoerende hoof van FP du Toit Transport, aan Republikein gesê. “Ons laai baie vrag in Durban op en nou kan ons nie daar kom nie. Dit sal tot tekorte in produkte op winkelrakke lei.”

Namibia
Hardap
Swakopmund
Erongo
Oshakati
Oshana
Belgium
Rehoboth
Omusati
Namibian
Ronelle-councils-meyer

België skenk maskers - Gesondheid

België skenk maskers - Gesondheid
republikein.com.na - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from republikein.com.na Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.

Namibia
Hardap
Khomas
Swakopmund
Erongo
Belgium
Oshakati
Oshana
Rehoboth
Omusati
Namibian

Biggest increase in hunger in decades - Ekonomie

Biggest increase in hunger in decades - Ekonomie
republikein.com.na - get the latest breaking news, showbiz & celebrity photos, sport news & rumours, viral videos and top stories from republikein.com.na Daily Mail and Mail on Sunday newspapers.

Namibia
Hardap
Khomas
Swakopmund
Erongo
Belgium
Oshakati
Oshana
Rehoboth
Omusati
Namibian
© 2024 Vimarsana

vimarsana © 2020. All Rights Reserved.