Vimarsana
Biggest News Aggregation in the World

Page 7 - Wind Angle News Today : Breaking News, Live Updates & Top Stories | Vimarsana

Stay updated with breaking news from Wind Angle. Get real-time updates on events, politics, business, and more. Visit us for reliable news and exclusive interviews.

Top News In Wind Angle Today - Breaking & Trending Today

24 sterftes, 319 nuwe gevalle - Gesondheid - Vimarsana News

24 sterftes, 319 nuwe gevalle - Gesondheid

24 sterftes, 319 nuwe gevalle - Gesondheid - Republikein

Hope vergete dokumente is geld in die water - Ministeries - Vimarsana News

Hope vergete dokumente is geld in die water - Ministeries

27 July 2021 | Ministeries Augetto Graig – Die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit sê ’n groot getal dokumente waarvoor aansoek gedoen is, word nooit opgeëis nie. Teen laas week Donderdag het die ministerie nog met 6 247 paspoorte, 4 793 burgerskapsertifikate en 69 967 identiteitskaarte gesit wat nie deur aansoekers afgehaal is nie. “Ons rekords wys ook kommerwekkend baie aansoeke vir afskrifte van geboortesertifikate en identiteitsdokumente. Gedurende 2020 is aansoek vir altesaam 21 957 afskrifte van geboortesertifikate gedoen, en sedert Januarie 202...

Namibië, Botswana moet sê oor oliesoektog - Omgewing - Vimarsana News

Namibië, Botswana moet sê oor oliesoektog - Omgewing

Namibië, Botswana moet sê oor oliesoektog 27 July 2021 | Omgewing Ronelle Rademeyer – Die Verenigde Nasies se organisasie vir onderwys, wetenskap en kultuur (Unesco) is bekommerd oor die impak wat die soektog na olie op die Okavango-delta het. Die delta-gebied is in 2014 tot wêrelderfenisgebied verklaar. Namibië en Botswana moet in die lig van ReconAfrica se olie-eksplorasie teen 1 Februarie aanstaande jaar ’n opgedateerde omgewingsverslag oor die impak van dié projek op die bewaring van die Okavango-delta as ’n wêrelderfenisgebied voorlê. Unesco het Vrydag gesê die twee buurlan...

Vox - Menings - Republikein - Vimarsana News

Vox - Menings - Republikein

Cindy Classen As an AS candidate, it requires strenuous effort to be able to tackle the new curriculum. Due to schools only starting in August, and having only covered two quarters of work in most subjects, our chances of finishing school by the end of the year are slim. We are determined to carry on with self-studies regardless of the little knowledge we have on this new curriculum. Facolene Uth The amount of pressure we’ll have when schools reopen will be enormous, as we still have a lot of content to cover. We’ll just have to work on our own on the work we’ve covered already. We als...

The foundation of education lacks - Onderwys - Vimarsana News

The foundation of education lacks - Onderwys

Wetumwene Shikage Situated in in the Ontamanzi constituency in the Omusati Region, Onkaankaa village faces a lot of challenges, mostly in education. A day-care centre started in 2016 is the only one existing to date, there is no pre-primary education and the school curriculum ends at grade 3. This is only the tip of the iceberg of the conditions and situations at Onkaanka village. Helena Shaanika is a 21-year-old student nurse at the University of Namibia and a product of Dr Ndeutala Angolo Primary School in Onkaankaa village who is determined to improve these conditions. “I am determine...