Vimarsana
Biggest News Aggregation in the World

Page 8 - Wind Angle News Today : Breaking News, Live Updates & Top Stories | Vimarsana

Stay updated with breaking news from Wind Angle. Get real-time updates on events, politics, business, and more. Visit us for reliable news and exclusive interviews.

Top News In Wind Angle Today - Breaking & Trending Today

Pierneef in vervoering oor Namibië - Byvoegsels - Vimarsana News

Pierneef in vervoering oor Namibië - Byvoegsels

Pierneef in vervoering oor Namibië 23 July 2021 | Byvoegsels Die internasionale veilingshuis Strauss & Co het bekend gemaak dat meer as 60 kunswerke in verskillende media, waaronder skilderye, tekeninge en waterverf, sowel as al die klassieke boeke oor die kunstenaar Pierneef, in 'n regstreekse aanlyn veiling vanuit die maatskappy se kantoor in Johannesburg opgeveil gaan word. Potensiële kopers, versamelaars en kunsfoendies kan via die Strauss & Co-webwerf by die veiling aansluit vanuit die veiligheid en gemak van hul eie huise, in Suider-Afrika én internasionaal. Jacobus Hendrik (Henk) P...

Inwoners van Otjomuise keelvol vir diewe - Misdaad - Vimarsana News

Inwoners van Otjomuise keelvol vir diewe - Misdaad

23 July 2021 | Misdaad Tanja Bause – Die gemeenskap van Agtste Laan in Otjomuise in die hoofstad is keelvol ná jarelange teistering deur gewoontemisdadigers. Hulle dreig nou om reg in eie hande te neem. Volgens mr. George Kavari, ’n gemeenskapsleier, word die mense in Agtste Laan vir die afgelope paar jare deur inbrake gebombardeer. “Die mans gebruik ’n kniptang om die slotte en kettings af te knip en dan dra hulle alles weg. As hulle gevang word, is hulle twee of drie dae later weer op straat. Ons ken hulle gesigte. Ons weet wie hulle is. Ons sien hulle hier in Agtste Laan rondloop...

Parlement 'bang' vir LPM-leiers - Howe - Vimarsana News

Parlement 'bang' vir LPM-leiers - Howe

23 July 2021 | Howe Mathias Haufiku –Wetgewers vrees hul veiligheid sal in gedrang kom as die leiers van die Landless People’s Movement (LPM), mnre. Bernadus Swartbooi en Henny Seibeb, weer in die Nasionale Vergadering (NV) toegelaat word sonder enige dissiplinêre maatreëls, het die hooggeregshof Woensdag gehoor. Dit is vervat in hofstukke wat ingedien is deur die regspan van prof. Peter Katjavivi, die Speaker, waarin hy die vrese van parlementslede uitlig. “Ek is deur verskeie parlementslede genader wat ernstig vrees vir hul veiligheid, sou die aansoekers toegelaat word om die parle...

Namibia's construction sector still on mute - Ekonomie - Vimarsana News

Namibia's construction sector still on mute - Ekonomie

PHILLEPUS UUSIKU Land delivery was one of the challenges pointed out in the recently released First National Bank (FNB) residential property report. According to the report, for the first quarter of 2021, overall growth in land sales has continued to disappoint on the downside, reaching an annual growth of 4.4% from 85.5% recorded a year earlier. The worst performers in this regard were the central and southern regions, which registered contractions of 36.18% and 23.6% year-on-year, respectively. On the upside, the coastal and northern regions showed growth in land sales of 11.9% and 1.1% y...

Entstowwe beskerm wel teen variante - Gesondheid - Vimarsana News

Entstowwe beskerm wel teen variante - Gesondheid

21 July 2021 | Gesondheid Henriette Lamprecht – AstraZeneca en Sinopharm wat tans in Namibië as entstowwe teen Covid-19 beskikbaar is, is volgens data van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) effektief om mense teen hospitalisasie en sterftes as gevolg van die beta- en deltavariant van die Covid-virus te beskerm. Dit geld ook vir die Johnson & Johnson- entstof wat voor September in die land verwag word. Die uitvoerende direkteur van gesondheid en maatskaplike dienste, mnr. Ben Nangombe, verwys in die nuwe inentingsriglyne na die moontlikheid van die vorming van bloedklonte by die doseri...