இரத்தம் பரிமாற்றம் சேவை ஆஃப் நமீபியா News Today : Breaking News, Live Updates & Top Stories | Vimarsana

Stay updated with breaking news from இரத்தம் பரிமாற்றம் சேவை ஆஃப் நமீபியா. Get real-time updates on events, politics, business, and more. Visit us for reliable news and exclusive interviews.

Top News In இரத்தம் பரிமாற்றம் சேவை ஆஃப் நமீபியா Today - Breaking & Trending Today

Egpaar helder oordag aangeval - Misdaad


1 uur gelede | Gesondheid
Maandag is volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) en die ministerie van gesondheid en maatskaplike se daaglikse situasieverslag oor die Covid-19-pandemie net 730 nuwe gevalle van Covid.
11 ure gelede | Gesondheid
Tanja Bause – By die Gammams begraafplaas in Pionierspark word Covid-19-grafte nou gegrawe in die paadjie wat tussen die grafte en die grensdraad loop. Ook.
11 ure gelede | Afrika
Ronelle Rademeyer – Vervoermaatskappye in Namibië het reeds inkomsteverliese van miljoene Namibiese dollar gely as gevolg van die geweldpleging in KwaZulu-Natal en Gauteng omdat hulle.
11 ure gelede | Weer
WEERWAAK: Ryp word verwag in die //Kharas-, Hardap-, Khomas- en Omaheke-streke. Boere moet asseblief voorsorg tref.BINNELAND: Koue tot ysige weer in die Suide, sentrale binneland. ....

Ronelle Councils Meyer , Blood Transfusion Service Of Namibia , Cemetery Pioneer Park , Western Cape , Blood Transfusion Service , Wind Angle Tuesday , European June , இரத்தம் பரிமாற்றம் சேவை ஆஃப் நமீபியா , மேற்கு கேப் , இரத்தம் பரிமாற்றம் சேவை ,

Begraafplaas uit sy nate - Gesondheid


14 July 2021 | Gesondheid
Tanja Bause – By die Gammams begraafplaas in Pionierspark word Covid-19-grafte nou gegrawe in die paadjie wat tussen die grafte en die grensdraad loop.
Ook die blombedding in die middel van die begraafplaas word nou gebruik om mense wat in die coronaviruspandemie dood is, ter ruste te lê.
Intussen het mnr. Harold Akwenye, n woordvoerder vir die munisipaliteit, bevestig die krematorium is opnuut buite werking.
“ n Waaier het op 4 Julie by die krematorium gebreek en dit is dus buite werking. Tegnikusse is tans druk besig om die probleem so vinnig as moontlik te probeer op te los,” het hy gesê. ....

Ronelle Councils Meyer , Blood Transfusion Service Of Namibia , Cemetery Pioneer Park , Western Cape , Blood Transfusion Service , Wind Angle Tuesday , European June , இரத்தம் பரிமாற்றம் சேவை ஆஃப் நமீபியா , மேற்கு கேப் , இரத்தம் பரிமாற்றம் சேவை ,

Oproer lê invoere lam - Afrika - Republikein


14 July 2021 | Afrika
Ronelle Rademeyer – Vervoermaatskappye in Namibië het reeds inkomsteverliese van miljoene Namibiese dollar gely as gevolg van die geweldpleging in KwaZulu-Natal en Gauteng omdat hulle nie verspreidingsentrums kan bereik om vrag te laai nie.
“Verbruikers hier in Namibië gaan dit voel, want ons kan nie uitkom by die plekke waar ons moet vragte laai nie. Ons trek al by Dinsdag en ons lorries staan. Hoewel daar gelukkig nie van ons lorries aan die brand gesteek is nie, ly ons groot verliese.”
Só het mnr. Stephan Terblanche, uitvoerende hoof van FP du Toit Transport, aan Republikein gesê.
“Ons laai baie vrag in Durban op en nou kan ons nie daar kom nie. Dit sal tot tekorte in produkte op winkelrakke lei.” ....

Ronelle Councils Meyer , Blood Transfusion Service Of Namibia , Africa Republican , Cemetery Pioneer Park , Western Cape , Blood Transfusion Service , Wind Angle Tuesday , European June , இரத்தம் பரிமாற்றம் சேவை ஆஃப் நமீபியா , மேற்கு கேப் , இரத்தம் பரிமாற்றம் சேவை ,