📰 Wind Angle News
Page 4 - Wind Angle News Today
Fast, Ad-Free News Updates
Stay updated with breaking news from Wind Angle. Real-time updates on events, politics, business and more.
August 7, 2021
24 sterftes, 319 nuwe gevalle - Gesondheid - Republikein
July 27, 2021
27 July 2021 | Ministeries Augetto Graig – Die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit sê ’n groot getal dokumente waarvoor aansoek gedoen is, word nooit opgeëis nie. Teen laas week Donderdag het die ministerie nog met 6 247 paspoorte, 4 793 burgerskapsertifikate en 69 967 identiteitskaarte gesit wat nie deur aansoekers afgehaal is nie. “Ons rekords wys ook kommerwekkend baie aansoeke vir afskrifte van geboortesertifikate en identiteitsdokumente. Gedurende ...
July 27, 2021
Namibië, Botswana moet sê oor oliesoektog 27 July 2021 | Omgewing Ronelle Rademeyer – Die Verenigde Nasies se organisasie vir onderwys, wetenskap en kultuur (Unesco) is bekommerd oor die impak wat die soektog na olie op die Okavango-delta het. Die delta-gebied is in 2014 tot wêrelderfenisgebied verklaar. Namibië en Botswana moet in die lig van ReconAfrica se olie-eksplorasie teen 1 Februarie aanstaande jaar ’n opgedateerde omgewingsverslag oor die impak van dié projek op die bewaring v...
July 27, 2021
Cindy Classen As an AS candidate, it requires strenuous effort to be able to tackle the new curriculum. Due to schools only starting in August, and having only covered two quarters of work in most subjects, our chances of finishing school by the end of the year are slim. We are determined to carry on with self-studies regardless of the little knowledge we have on this new curriculum. Facolene Uth The amount of pressure we’ll have when schools reopen will be enormous, as we still have a lot o...
July 27, 2021
Wetumwene Shikage Situated in in the Ontamanzi constituency in the Omusati Region, Onkaankaa village faces a lot of challenges, mostly in education. A day-care centre started in 2016 is the only one existing to date, there is no pre-primary education and the school curriculum ends at grade 3. This is only the tip of the iceberg of the conditions and situations at Onkaanka village. Helena Shaanika is a 21-year-old student nurse at the University of Namibia and a product of Dr Ndeutala Angolo P...
July 23, 2021
Pierneef in vervoering oor Namibië 23 July 2021 | Byvoegsels Die internasionale veilingshuis Strauss & Co het bekend gemaak dat meer as 60 kunswerke in verskillende media, waaronder skilderye, tekeninge en waterverf, sowel as al die klassieke boeke oor die kunstenaar Pierneef, in n regstreekse aanlyn veiling vanuit die maatskappy se kantoor in Johannesburg opgeveil gaan word. Potensiële kopers, versamelaars en kunsfoendies kan via die Strauss & Co-webwerf by die veiling aansluit vanuit die v...
July 23, 2021
23 July 2021 | Misdaad Tanja Bause – Die gemeenskap van Agtste Laan in Otjomuise in die hoofstad is keelvol ná jarelange teistering deur gewoontemisdadigers. Hulle dreig nou om reg in eie hande te neem. Volgens mr. George Kavari, ’n gemeenskapsleier, word die mense in Agtste Laan vir die afgelope paar jare deur inbrake gebombardeer. “Die mans gebruik ’n kniptang om die slotte en kettings af te knip en dan dra hulle alles weg. As hulle gevang word, is hulle twee of drie dae later weer ...
July 23, 2021
23 July 2021 | Howe Mathias Haufiku –Wetgewers vrees hul veiligheid sal in gedrang kom as die leiers van die Landless People’s Movement (LPM), mnre. Bernadus Swartbooi en Henny Seibeb, weer in die Nasionale Vergadering (NV) toegelaat word sonder enige dissiplinêre maatreëls, het die hooggeregshof Woensdag gehoor. Dit is vervat in hofstukke wat ingedien is deur die regspan van prof. Peter Katjavivi, die Speaker, waarin hy die vrese van parlementslede uitlig. “Ek is deur verskeie parleme...
July 21, 2021
PHILLEPUS UUSIKU Land delivery was one of the challenges pointed out in the recently released First National Bank (FNB) residential property report. According to the report, for the first quarter of 2021, overall growth in land sales has continued to disappoint on the downside, reaching an annual growth of 4.4% from 85.5% recorded a year earlier. The worst performers in this regard were the central and southern regions, which registered contractions of 36.18% and 23.6% year-on-year, respective...
July 21, 2021
21 July 2021 | Gesondheid Henriette Lamprecht – AstraZeneca en Sinopharm wat tans in Namibië as entstowwe teen Covid-19 beskikbaar is, is volgens data van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) effektief om mense teen hospitalisasie en sterftes as gevolg van die beta- en deltavariant van die Covid-virus te beskerm. Dit geld ook vir die Johnson & Johnson- entstof wat voor September in die land verwag word. Die uitvoerende direkteur van gesondheid en maatskaplike dienste, mnr. Ben Nangombe, v...