Biggest News Aggregation in the World
📰 Wind Angle News

Page 5 - Wind Angle News Today

Fast, Ad-Free News Updates

Stay updated with breaking news from Wind Angle. Real-time updates on events, politics, business and more.

Namibiese vermenging laat wêreld dans - Kuns En Vermaak

Tanja Bause – ’n Herskepping van Selena Gomez se liedjie ‘It Ain’t Me’ deur drie jong Namibiese mans het soos ’n veldbrand op sosiale media versprei. Agter die nuwe weergawe van ‘It Ain’t Me’ (Amapiano Remix) sit Sebastiano !Gobs (17), ook bekend as DJ Abux! van Khorixas, Tuahangana Hangula (21) oftewel Soulking en Innocent Kalola (20) bekend as Innocent Boetie, beide van Oshakati. “Kan jy glo dat ons drie mekaar nog nooit ontmoet het nie? Ons het die vermenging (remix) me...
Association Of Local Authorities Namibia World Health Organization High Court Arts Entertainment Wind Angle Local Authorities Namibia

Windhoek kry 'n 'nuwe' inrykafee - Gemeenskap

Windhoek kry n nuwe inrykafee 21 July 2021 | Gemeenskap Yolanda Nel – Die inperkingmaatreëls het ‘n geweldige impak op veral restaurante en koffiehuise met die dat kliënte nie aansit-etes kan geniet nie, maar een restaurant het dié probleem met vlieënde vaandels oorbrug. By die bekende Joe’s Beerhouse kan jy steeds jou ete geniet, op hulle perseel, in die gemak van jou motor. Ja, ‘n yskoue goue en ‘n heerlike “schnitzel” is jou beskore, soos net Joe’s kan. Volgens die eienaa...
Association Of Local Authorities Namibia World Health Organization High Court Wind Angle Local Authorities Namibia உலகம் ஆரோக்கியம் ஆர்கநைஸேஶந்

LPM-leiers in hooggeregshof - Politiek

21 July 2021 | Politiek Augetto Graig – Vandag sit ’n volle bank van die hooggeregshof insluitend hoofregter Peter Shivute, regter Dave Smuts en regter Theo Frank om te beslis oor die appèl ingedien namens die Landless People’s Movement (LPM) se parlementslede mnre. Bernardus Swartbooi en Henny Seibeb teen die Speaker van die Nasionale Vergadering, prof. Peter Katjavivi, se verbod op hul teenwoordigheid in die parlement. Die twee word toegang verbied sedert hul betrokkenheid by ’n oms...
High Court Politics Association Of Local Authorities Namibia World Health Organization High Court Wind Angle Local Authorities Namibia

Prof. Kerina mag nie in grafheiligdom van opperhoofde rus - Politiek

8 ure gelede | Gesondheid Gister is 26 nuwe sterftes in ses distrikte aangeteken - Swakopmund het die hoogste aantal met sewe in totaal, gevolg deur Okakarara met ses (een... 13 ure gelede | Politiek Die Ovaherero Tradisionele Owerheid (OTA) het Saterdagaand n dringende hofaansoek in die hoërhof in Windhoek gebring om te verhoed dat prof. Mburumba Kerina (foto) Sondag... 1 dag gelede | Gesondheid Veertig nuwe sterftes in agt distrikte is Vrydag aangeteken, 11 het tuis gesterf. Die meeste was i...
South Africa South African Ovaherero Traditional Authority High Court Wind Angle Namibia Center Saturday Night

Twee sterf in hoëspoed-ongeluk in Klein-Windhoek - Ongelukke

6 ure gelede | Mense Ronelle Rademeyer - Een van Namibië se groot sakeleiers en ‘n steunpilaar in die samelewing, mnr. Nico Tromp, het in die vroeë oggendure Sondag die... 7 ure gelede | Omgewing n Aardbewing van 4,6 op die Richterskaal het om 05:55 Sondagoggend sowat 95 kilometer noordoos van Karasburg voorgekom.Berigte hieroor het op die webblad van die... 8 ure gelede | Ongelukke Die liggame van twee mans moes Saterdagnag uit die wrak van n verfrommende voertuig gesny word nadat hulle te...
Thursday New Wind Angle Large Fountain Total Seal வியாழன் புதியது காற்று கோணம்

Stay Updated with Latest News

Get breaking news updates delivered to your inbox

Browse All News →

Oliesoektog: Druk laai op teen Kanada, Namibië - Omgewing

24 June 2021 | Omgewing Ronelle Rademeyer - Die Kanadese regering is versoek om ’n omsigtigheidsondersoek te doen na Reconnaissance Energy Africa (ReconAfrica) se oliesoektog in die Kavango. ’n Eko-forensiese prokureursfirma in Johannesburg sê in ’n brief aan die Kanadese eerste minister, Justin Trudeau, die ministers verantwoordelik vir natuurlike hulpbronne, die omgewing en klimaatsverandering asook opposisieleiers dat dié Kanadese olie- en gas maatskappy internasionale ooreenkomste o...
University Of Namibia Ronelle Councils Meyer Namibia Environment Wind Angle Ronelle Councils Meyer The Canadian Cough You

Konsep van 'lewende museum' bevorder -

Konsep van lewende museum bevorder 24 June 2021 | Afgevaardigdes van die Europese Unie (EU) in Namibië, die Universiteit van Namibië (Unam) en die Goethe-Institut Namibia het onlangs n opleidingsessie aangebied vir personeellede van lewende museums van oraloor Namibië om algemene bestuurswenke uit te ruil en kennis te deel oor die bemarking van museums op sosialemediaplatforms. Die Goethe-Institut het met behulp van die Museumvereniging van Namibië (MAN) n vyf dag lange slypskool vir amp­...
University Of Namibia Ronelle Councils Meyer Wind Angle Ronelle Councils Meyer The Canadian Cough You Her Brainchild

Weefselmonsters dae later nooit getoets - Gesondheid

Weefselmonsters dae later nooit getoets 24 June 2021 | Gesondheid Henriette Lamprecht – Honderde weefselmonsters wat in Windhoek vir toetse vir Covid-19 na die Nampath-laboratorium in die hoofstad gestuur is, is dae later onaangeraak hier gevind. Dit nadat mense vir dae en selfs meer as ’n week op uitslae gewag het en personeel by die Nasionale Opleidingsentrum (NHTC) langs die Hage Geingob-kampus noodgedwonge ondersoek gaan instel het. Honderde mense stroom na die sentrum om getoets te wo...
University Of Namibia Ronelle Councils Meyer Wind Angle Ronelle Councils Meyer The Canadian Cough You Her Brainchild

'Ek bring 'n stukkie son saam' - Gemeenskap

“As jy siek is, bly tuis. Ek kan help,” sê Marian Laubscher. Die Hoes In Jou Huis-inisiatief is haar breinkind, waarmee sy diegene wat tuis moet isoleer weens Covid-19, se lewens wil vergemaklik. Met haar “Hilux-dienste” ry dié arbeidsterapeut oral in Windhoek rond, selfs in omliggende buite­wyke soos Elisenheim en Omeya, en help oral waar sy kan. Van n lysie met takies wat gedoen moet word; pakkies optel en aflaai; honde- of katkos aanry; kruideniersware koop of kospakkies bestel ...
University Of Namibia Ronelle Councils Meyer Wind Angle Ronelle Councils Meyer The Canadian Cough You Her Brainchild

Ligstraal van hoop - In Beeld - Republikein

Me. Marian Laubscher, n jong arbeidsterapeut, het onlangs die Hoes In Jou Huis-inisiatief van stapel gestuur, waarmee sy diegene wat weens Covid-19 tuis moet isoleer... 6 ure gelede | Weer WEERWAAK: Koue toestande word in die Suide oor die naweek verwag, met baie koue toestande wat volgende week verwag word.BINNELAND: Sonnig en matig tot warm... 6 ure gelede | Gemeenskap Yandi du Plessis“As jy siek is, bly tuis. Ek kan help,” sê Marian Laubscher. Die Hoes In Jou Huis-inisiatief is haar bre...
University Of Namibia Ronelle Councils Meyer Image Republican Wind Angle Ronelle Councils Meyer The Canadian Cough You

Explore More Categories

World News India News Business Technology Sports Entertainment Health Science